B = X-2-4-4-4-2
E = 0-2-2-1-0-0
F# = 2-4-4-3-2-2
C = X-3-5-5-5-3
G = 3-5-5-4-3-3
F = 1-3-3-2-1-1
Intro: B | E | B | E
Verse:
B F# B E B
Die rooi son kom op, Kleure ontplof, Op die horison
B F# B E B
Die roep van Visarend, So siel Bedarend, Dat vrede kom
F# E B
`n Nuwe dag vol vreugde, Vol sagte beloftes, Omring my
F# E F#
My hart klop vol lewe, Die opzwinding bewe,Ek is t`rug
Refrein:
B F#
T`rug in Afrika, Jy`s my erfland
E B
My huis weg van die huis, My verliefland
E
Ek wil uit jou strome drink, In jou kranse my weerklink
B F# B E B E
In my hartslag, Elke hartslag, Pols jou ritme
Verse:
B F# B E B
Jy blom harmonie, In mens en in dier, Soet versugting
B F# B E B
Jy pols deur my bloed, `n Oerstem wat roep, Soet ontwrigting
F# E B
Jou mense breek grense, waar andere sou bots, Diep ontspanne
F# E F# G
As ek van jou gaan, Voel ek telkemaal, Diep verlange
Modulatie: C
Refrein:
C G
O`Afrika, Jy`s my erfland
F C
My huis weg van die huis, My verliefland
F
Ek wil uit jou strome drink, In jou kranse my weerklink
C G C
In my hartslag, Elke hartslag, Pols jou ritme
O`Afrika, Jy`s my erfland
My huis weg van die huis, My verliefland
Ek wil uit jou strome drink, In jou kranse my weerklink
C G C G C
In my hartslag, Elke hartslag, Pols jou ritme
My hart is in Afrika / Dana Winner / My hart is in Afrika
Downloaded from http://www.tabsrus.nl